Do. 04 Okt. | Snowflake venue

Bobby & Karlien - In Ons Skoene

Elkeen het bagasie, uitgetrapte skoene en ‘n padkaart na hoop… “Beleef ‘n aand van musiek en stories waarmee ons twee al lank loop…” – Bobby & Karlien In Ons Skoene is eksklusief, uniek en slegs vir ‘n beperkte aantal optredes beskikbaar en nou ook by Snowflake - Bobby & Karlien van Jaarsveld sing h
Registration is Closed
Bobby & Karlien - In Ons Skoene

Time & Location

04 Okt. 2018 18:00 – 23:59
Snowflake venue, Cnr Of 106 Wolmarans and, Piet Bosman St, Potchefstroom, 2520, South Africa

About The Event

Kaartjies R150

te koop bedags deur Samuel Buitendag 082 703 6930 of samuel.buitendag@gmail.com of

na-ure Schalk Botha

082 893 1017

schalklb07@gmail.com

Elkeen het bagasie, uitgetrapte skoene en ‘n padkaart na hoop…

“Beleef ‘n aand van musiek en stories waarmee ons twee al lank loop…” – Bobby & Karlien

In Ons Skoene is eksklusief, uniek en slegs vir ‘n beperkte aantal optredes beskikbaar en nou ook by Snowflake - Bobby & Karlien van Jaarsveld sing hulle treffers, gunsteling liedjies en vertel meer van hulle lewens. Hierdie 90 minute produksie met ‘n 5-stuk orkes, sal jou op 'n reis in hulle skoene neem…

Beide Bobby en Karlien het al diep spore getrap in die musiek industrie. Albei het al hoofrolle vertolk in musiekblyspele en ook in films. Karlien was die algehele wenner van Strictly Come Dancing en Bobby natuurlik ‘n coach in The Voice SA.

En NOU, vir die eerste keer doen hierdié broer en suster ‘n hele produksie saam, op een verhoog, en deel hulle reis – IN ONS SKOENE. Die produksie beloof om aanhangers op ‘n reis te neem in die skoene van Bobby en Karlien van Jaarsveld en hulle op ‘n ander vlak te leer ken!

Registration is Closed

Share This Event