top of page

’n Non, 'n prins en 'n spook stap in 'n kroeg!

Do. 26 Sep.

|

Snowflake venue

NWU Kunste en die Skool vir Musiek bied tydens Aardklop aan: ’n Program met gewilde musiek uit Broadway-teatergunstelinge: onder meer musiek uit The Phantom of the Opera, Les Misérables, West Side Story, The Sound of Music en Wicked. Conroy Cupido lei die sterbelaaide sanggroep,met Magdalene Minnaar

Registration is Closed
See other events
’n Non, 'n prins en 'n spook stap in 'n kroeg!
’n Non, 'n prins en 'n spook stap in 'n kroeg!

Time & Location

26 Sep. 2019 16:00 – 17:00

Snowflake venue, Cnr Of 106 Wolmarans and, Piet Bosman St, Potchefstroom, 2520, South Africa

About The Event

Met: Conroy Cupido, Magdalene Minnaar, NWU sangstudente en ad-hoc orkes Dirigent: André Oosthuizen, Tegniese: Glen Cunniff, Musiekregie: Conroy Cupido, Verhoogbestuurder: Chris de Bruyn, Verwerkings: Pieter de Bruin, Projeksieontwerp: Héniel Fourie, Choreografie: Chris Steyn, Vervaardiger: NWU Kunste en NWU Skool vir Musiek, Ondersteun deur: Noordwes-Universiteit 

Gunstelingmusiek uit Broadway-musiekteater soos Phantom of the Opera, West Side Story, The Sound of Music en Wicked. 

Hits from favourite Broadway musicals like Phantom of the Opera, West Side Story, The Sound of Music and Wicked. 

Produksie Lengte: 60 min 

Performance Duration: 60 min

Share This Event

bottom of page