top of page

Robbie Wessels Live @ Snowflake 11 May
Sa. 11 Mei
|Snowflake venue
Ons ken Robbie Wessels vir treffers soos “Leeuloop”, “Hou vas jou matras” en “Papgooiersvlei”. Met sy akoestiese aanslag en tong-in-die-kies-humor en parmantige dansbewegings wil jy verseker nie hierdie aand misloop nie!
Registration is Closed
See other events

Time & Location
11 Mei 2019 18:00 – 23:59
Snowflake venue, Cnr Of 106 Wolmarans and, Piet Bosman St, Potchefstroom, 2520, South Africa
About The Event
Ons ken Robbie Wessels vir treffers soos “Leeuloop”, “Hou vas jou matras” en “Papgooiersvlei”. Met sy akoestiese aanslag en tong-in-die-kies-humor en parmantige dansbewegings wil jy verseker nie hierdie aand misloop nie!
Hekke open 18:00
Line-up for the evening
Robbie Wessels
Van Reg en Rede
Daar sal kosstalletjies wees asook ń kontant kroeg!
bottom of page