Vr. 04 Sep. | Snowflake venue

Snowflake Mark September

Uiteindelik kan ons weer mark en nuwe seisoen vier! Kom ondersteun die uitstallers wat 5 maande laas inkomste kon genereer! Al die nuwe protokolle sal gevolg word van maskers dra, temperatuur meet en saniteer by ingang! Sosiale afstande kan gehandhaaf word by die reuse venue.
Registration is Closed
Snowflake Mark September

Time & Location

04 Sep. 2020 16:30 – 05 Sep. 2020 14:30
Snowflake venue, Cnr Of 106 Wolmarans and, Piet Bosman St, Potchefstroom, 2520, South Africa
Registration is Closed

Share This Event