Do. 12 Apr. | Snowflake venue

Spoegwolf en Vriende by Snowflake, Potch

Spoegwolf live by Snowflake in Potchefstroom. Saam op die toer is die legende Herman Kleinhans van TWEE. Talentvolle liedjieskrywer en goeie vriend Deon Meiring gaan ook die aand 'n paar songs speel. DONDERDAG 12 APRIL Line-up (tye later beskikbaar): Spoegwolf Herman Kleinhans Deon Meiring Glimpse
Registration is Closed
Spoegwolf en Vriende by Snowflake, Potch

Time & Location

12 Apr. 2018 19:00 – 23:00
Snowflake venue, Cnr Of 106 Wolmarans And Piet Bosman Streets, Potchefstroom, 2531, South Africa

Share This Event