Booking Form
Hoof inligting:
Tyd wat funksie sal begin:
17:00
*Optioneel
*Optioneel
*Optioneel
*Optioneel
Die Snowflake venue as ‘n geheel beskik oor 2 afsonderlike dele waar ‘n groot verskeidenheid
funksie-tipes aangebied kan word
Opsie A: Ou deel
Sluit in:
Die Jazz-lokaal, Tenk-lokaal en die boonte vloer se Kandelaar-lokale, asook die steeg-area. Hierdie ruimtes is geskik vir die trouseremonie, onthaal, kroeg, kos opskep en dans-area.

Tenk lokaal

Jazz lokaal
Opsie B: Brouery/teater
Alles kan onder een dak huisves (onthaal, dansarea, kos- opskep en kroeg)
*die steeg-area kan ook onder opsie B benut word


Click die blokkie indien noodig
-
Geen oonde
-
Twee yskaste
-
Werk opervlaktes beskikbaar