Vr. 27 Sep. | Snowflake venue

O, my Folk

’n Viering van moderne liedjies uit die Afrikaanse folk-musiek genre. Koos Kombuis het baie myle gereis sedert die Voëlvry-beweging van die tagtigerjare. Sy pad kruis hier met kortpadreisigers langs ’n nuwe moderne teerpadroete.
Registration is Closed
O, my Folk

Time & Location

27 Sep. 2019 20:00 – 21:20
Snowflake venue, Cnr Of 106 Wolmarans and, Piet Bosman St, Potchefstroom, 2520, South Africa

About The Event

’n Viering van moderne liedjies uit die Afrikaanse folk-musiek genre. Koos Kombuis het baie myle gereis sedert die Voëlvry-beweging van die tagtigerjare. Sy pad kruis hier met kortpadreisigers langs ’n nuwe moderne teerpadroete. Johrné van Huyssteen beman die verversingspos by hierdie besondere kruising.

Met: Koos Kombuis, Herman Kleinhans, Bottomless Coffee Band, Johrné van Huyssteen Musiekregie: Matthys Maree Vervaardiger: OPTOG! Ondersteun deur: King Price Insurance

Produksie Lengte: 80 min

Performance Duration: 80 min

Registration is Closed

Share This Event