Vr. 31 Mei | Snowflake market

Snowflake Market Junie

Dit is weer tyd vir warm en soet bederfies! Asook heelwat verskeidenheid handwerke op die tweede vloer....LW daar is heelwat stalletjies op die boonste vloer! Kom geniet die 'ontsnapping' van die moeilike realiteite saam met familie en goeie vriende!
Registration is Closed
Snowflake Market Junie

Time & Location

31 Mei 2019 17:00 – 01 Jun. 2019 13:30
Snowflake market, Cnr Of 106 Wolmarans And Piet Bosman Streets, Potchefstroom, 2520, South Africa
Registration is Closed

Share This Event